2 Sy het na Jerusalem gekom, en daar was baie mense saam met haar, ook kamele wat speserye en baie goud en duur edelstene gedra het. Sy het na Salomo toe gekom en sy het vir hom alles gevra wat sy wou vra.
Lees volledige hoofstuk 1 Konings 10
Kyk 1 Konings 10:2 in konteks