4 Toe koning Jerobeam hoor wat die man van God sê van die altaar in Bet-El, het hy sy hand uitgesteek van bo-op die altaar en hy het gesê: “Gryp hom!”Maar die hand wat hy uitgesteek het, het styf geword. Hy kon dit nie terugtrek nie.
Lees volledige hoofstuk 1 Konings 13
Kyk 1 Konings 13:4 in konteks