11 Nadat Simri koning geword het, het hy almal in die koningshuis van Baesa laat doodmaak. Hy het nie een man of seun of iemand in die familie of ’n vriend van Baesa laat lewe nie.
Lees volledige hoofstuk 1 Konings 16
Kyk 1 Konings 16:11 in konteks