29 Die middag het verbygegaan. Hulle het aangehou bid tot laat die middag. Dit was die tyd wanneer die priesters altyd die koring-offer gebring het. Maar daar het niks gebeur nie, niemand het geantwoord nie, Baäl het nie gehoor nie.
Lees volledige hoofstuk 1 Konings 18
Kyk 1 Konings 18:29 in konteks