21 Dit was sy amptenare Josabad seun van Simat en Jehosabad seun van Somer wat hom doodgemaak het. Hy het gesterf, en sy mense het hom begrawe by sy voorvaders in die Dawidstad. Sy seun Amasia het koning geword ná hom.
Lees volledige hoofstuk 2 Konings 12
Kyk 2 Konings 12:21 in konteks