3 Ná die sewe jaar het die vrou teruggekom uit Filistyne-land. Sy het toe vir die koning gaan vra dat hy haar moet help sodat sy haar huis en haar grond kan terugkry.
Lees volledige hoofstuk 2 Konings 8
Kyk 2 Konings 8:3 in konteks