2 Konings 9:34 ABA

34 Jehu het ingegaan en geëet en gedrink. Daarna het hy gesê: “Julle moet kyk en seker maak dat iemand daardie slegte vrou begrawe, want sy is ’n koning se dogter.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 9

Kyk 2 Konings 9:34 in konteks