10 Daar was niks in die kis nie, net die twee plat klippe wat Moses in die kis gesit het by Horeb-berg. Hy het dit gedoen toe die Here met die Israeliete ’n verbond gemaak het nadat hulle uit Egipte gekom het.
Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 5
Kyk 2 Kronieke 5:10 in konteks