7 Daarom sal Ek ’n vuur stuurna die stad Gasa.Sy mooi huise sal afbrand.
8 Ek sal al die mensevan die stad Asdod doodmaak,en ook die koningin die stad Askelon.Ek sal die mensein die stad Ekron straf.Die Filistyne wat oorgebly het,sal sterf.”Dit is wat die Here gesê het.
9 Die Here sê:“Die mense van die stad Tirushet ’n baie groot sonde gedoen,daarom sal Ek hulle straf.Hulle het in party stedeal die mensewat gevangenes was,verkoop aan die Edomieteen die mense het die Edomietese slawe geword.Die mense van Tirus het vergeetdat hulle ’n ooreenkomsmet daardie mense gemaak het.
10 Daarom sal Ek ’n vuur stuurna die stad Tirus.Sy mooi huise sal afbrand.”
11 Die Here sê:“Die mense van die land Edomhet ’n baie groot sonde gedoen,daarom sal Ek hulle straf.Hulle het oorlog gemaakteen mense wat familie is van hulle.Hulle was nie jammervir hulle familie nie.Hulle het aangehouom mense dood te maak.Hulle het kwaad gebly.
12 Daarom sal Ek ’n vuur stuurna die stad Teman,en die stad Bosra se mooi huisesal afbrand.”
13 Die Here sê:“Die Ammoniete het’n baie groot sonde gedoen,daarom sal Ek hulle straf.Hulle het oorlog gemaakom meer grond te kryin die land Gilead,en toe het hulleswanger vroue oopgesny.