Deuteronomium 15:19 ABA

19 “Jy moet elke eerste bul-kalf en ram-lam wat jy kry, aan julle God die Here wy. Jy mag nie ’n eerste bul-kalf laat werk nie en jy mag nie ’n eerste ram-lam se wol afskeer nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 15

Kyk Deuteronomium 15:19 in konteks