7 “Julle vang miskien iemand wat ’n ander Israeliet steel en wat hom ’n slaaf maak en hom verkoop. Daardie dief moet dan sterf. Julle mag nie saam met hom skuldig wees nie.
Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 24
Kyk Deuteronomium 24:7 in konteks