Deuteronomium 26:2 ABA

2 dan moet jy van die eerste vrugte neem wat jy gepluk het in die land wat jou God die Here vir jou gee en jy moet die vrugte in ’n mandjie sit. Jy moet gaan na die plek wat jou God die Here sal kies waar julle Hom moet aanbid.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 26

Kyk Deuteronomium 26:2 in konteks