Deuteronomium 27:13 ABA

13 En die ander stamme moet op die Ebal-berg gaan staan om mense te vervloek. Hierdie stamme is: Ruben, Gad, Aser, Sebulon, Dan en Naftali.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 27

Kyk Deuteronomium 27:13 in konteks