39 Julle moet nou weet:Dit is Ek, net Ek.Daar is nie nog ’n God nie,net Ek is God.Ek maak dood en Ek laat lewe,Ek maak sieken Ek maak gesond.Niemand kan my volk wegvatvan My nie.
40 Ek tel my hand op na die hemelen Ek belowe, so sekersoos Ek altyd sal lewe:
41 Ek sal my swaard skerpmaaken Ek sal dit styf vashouin my hand.Ek sal my vyande straf oor alleswat hulle gedoen het,Ek sal die mense strafwat My haat.
42 Wanneer Ek my pyle skieten met my swaard kap,dan sal daar baie bloed vloei.Baie mense sal gevangenesword en hulle sal sterf,en die leiers van die vyandesal ook sterf.’
43 Die ander volke moet die volkvan die Here prys,want die Here sal almal strafwat sy dienaarsdoodgemaak het,Hy sal sy vyande straf oor wathulle gedoen het,Hy sal versoening doenvir sy land en sy volk.”
44 Moses het gekom en hy het al die woorde van hierdie lied vir die volk gesê, hy en Hosea seun van Nun.
45 Nadat Moses dit alles klaar gesê het vir al die Israeliete,