8 Toe die Hoogste Godvir die volke hulle landegegee het,toe Hy gesê het dat die menseaan verskillende volkemoet behoort,toe het Hy gesê waar die grensevan die lande moet wees.Hy het gekyk hoeveel Israelietedaar is,en Hy het besluit hoeveel volkedaar moet wees.
9 Maar die Here het sy éie volkgekies, Jakob behoort aan Hom.
10 Die Here het sy volkin die woestyn gekry,in ’n wilde wêreld waar niemandwoon nie.Hy beskerm sy volken Hy sorg vir hulle,Hy pas hulle op soos ’n menssy oog oppas.
11 ’n Arend stoot sy kleintjiesuit die nesen hy vlieg bokant hulle,hy maak sy vlerke oopen vang die kleintjies en drahulle op sy vlerke.
12 So lei die Here sy volk,Hy alleen doen dit,daar is nie ’n ander godby Hom nie.
13 Hy het hierdie land vir sy volkgegee om dit te vat.Hulle kon die koring eetwat op die lande groei,hulle kon heuning uithaaluit die byneste in die rotse,hulle kon die olyf-olie kryvan die olyfbometussen die klippe.
14 Hulle het melk gekryvan beeste, skape en bokke,hulle het vet vleis gekryvan skaap-lammersen skaap-ramme,en vleis van bokke en beesteuit die land Basan.Hulle het die beste koring geëeten die beste rooi wyn gedrink.