24 Van die mense wat sing, was daar Eljasib, en van die poortwagte was daar Sallum en Telem en Uri.
25 Ander Israeliete:Van die Paros-familie was daar Ramja, Jissija, Malkija, Mijamin, Elasar, Malkija en Benaja.
26 Van die Elam-familie was daar Mattanja, Sagaria, Jegiël, Abdi, Jeremot en Elia.
27 Van die Sattu-familie was daar Eljoënai, Eljasib, Mattanja, Jeremot, Sabad en Asisa.
28 Van die Bebai-familie was daar Joganan, Sabbi en Atlai.
29 Van die Bani-familie was daar Mesullam, Malluk, Adaja, Jasub, Seal en Jeremot.
30 Van die Pagat-Moab-familie was daar Adna, Kelal, Semaja, Maäseja, Mattanja, Besaleël, Binnuï en Manasse.