35 en Senaä 3 630.
36 Die priester-families was Jedaja, van die nageslag van Jesua, hulle was 973,
37 Immer 1 052,
38 Pasgur 1 247
39 en Garim 1 017.
40 Die Leviete-families was Jesua en Kadmiël, altwee uit die Hodauja-familie, hulle was 74.
41 Die mense wat moes sing, was die Asaf-familie, hulle was 128.