52 Baslut, Megida, Garsa,
53 Barkos, Sisera, Temag,
54 Nesiag en Gatifa.
55 Die nageslag van die slawe van Salomo was die families Sotai, Hassoferet, Peruda,
56 Jala, Darkon, Giddel,
57 Sefatja, Gattil, Pokeret-Sebajim en Ami.
58 Die tempel-slawe en die persone van die nageslag van Salomo se slawe was almal saam 392.