63 Die goewerneur het vir hulle gesê hulle mag nie eet van die hoog-gewyde offers nie. Hulle moes wag totdat ’n priester vir die urim en die tummim gevra het wat met hulle moet gebeur.
Lees volledige hoofstuk Esra 2
Kyk Esra 2:63 in konteks