Esra 9:13 ABA

13 “Baie dinge het met ons gebeur omdat ons verkeerd gedoen het en omdat ons so baie sonde gedoen het. Ja, ons sondes was baie, maar U het ons nie so baie gestraf nie. U het party van ons laat aanhou lewe.

Lees volledige hoofstuk Esra 9

Kyk Esra 9:13 in konteks