13 Jou arms is soos ’n tuin vol granaatbomesaam met baie kosbare kruie, henna en nardus,
14 nardus en saffraan, kalmoes en kaneel,saam met al die wierook-bome, mirre en aalwyn saam met al die beste kruie.
15 Jy is soos ’n fontein in ’n tuin, ’n putmet water wat borrel,en strome water van die Libanon-berg.”
16 Sy sê: “Noordewind, jy moet opstaan,suidewind, jy moet kom,jy moet waai deur my tuin,almal moet sy kruie ruik.Die man vir wie ek lief is, moet kom na sy tuin,hy moet die kosbare vrugte kom eet.”