Hosea 1:8 ABA

8 Gomer se dogter, Nie-Weer-Goed-Wees-Nie, het grootgeword en sy het nie meer aan haar ma gedrink nie. Gomer het toe weer swanger geword en sy het ’n seun gekry.

Lees volledige hoofstuk Hosea 1

Kyk Hosea 1:8 in konteks