1 Die mense van die stad Samariamoet tevrede weeswanneer God hulle straf,want hulle wou nie luisterna hulle God nie.Die vyande sal hulle doodmaak,die vyande sal hulle babatjies doodslaanen hulle sal die swanger vroue oopkap.
2 Mense van Israel,julle moet terugkomna julle God die Here toe,want julle kry swaar.Dit is omdat jullesonde gedoen het.
3 Julle moet terugkomna die Here toe,julle moet vir Hom sê:“Vergewe asseblief ons sondeen luister na wat ons vir U wil sê.Hierdie woorde is ons offer.
4 Die koning van Assiriësal ons nie help nie,en ons wil nie weeroorlog maak nie.Ons sal nooit weer sê ’n beeldwat ons self gemaak het,is ons god nie.Ons is soos weeskinders,en ons weet dat Ugoed sal wees vir ons.”