1 Die Here het gesê:“Die priesters,die leiers van Israel,en die koning en sy familiemoet almal luister.Hulle moet hoorhoekom die Here hulle wil straf.Hulle het die mensesonde laat doen op baie plekke:in die stad Mispa,op Tabor-berg,
2 en in die stad Sittim.Maar die Here sal hulle almal straf.
3 Die Here weet watdie mense van Israel gedoen het:Hulle was ontrou,en hulle het hulleself onreingemaak.
4 “Hulle het te veelverkeerde dinge gedoen,hulle kan nie terugkomna hulle God toe nie.Hulle wil graag ander gode dien,hulle wil nie nabydie Here wees nie.