12 U het vir my lewe gegee,U het vir my gedoen wat U moes doen,U het vir my gesorg,
13 maar ek weet nou wat U wou doen,U het dit altyd weggesteek.
14 U kyk wanneer ek sonde doen.As ek verkeerd doen,dan sal U nie sê dat ek onskuldig is nie.
15 As ek verkeerd gedoen het,dan sal dit sleg gaan met my,en as ek onskuldig is,dan sal U my nie vryspreek nie.Ek kry baie swaar,dit gaan net sleg met my.
16 Wanneer ek sterk voel,dan jag U my soos ’n leeuen dan wys U vir my dat U sterker is.
17 U bring elke maal nuwe getuies teen my,U word meer en meer kwaad vir my,dit is soos wanneer U ’n leër teen my sal stuur.
18 Hoekom het U gesê ek moet gebore word?Ek wens dat ek gesterf het voordat iemandmy gesien het,