1 Job het geantwoord, hy het gesê:
2 “Is dit waar, is julle noudie enigste mense wat wysheid het!
3 Ek het ook verstand soos julle,ek is nie dommer as julle nie.Almal weet die dinge wat julle sê.
4 My vriende lag nou vir my.Ek het na God geroep en gevradat Hy my moet antwoord.Ek het heeltemal reg gelewe,maar hulle lag vir my.
5 As iemand self lekker lewe, dan dink hydat hy kan spot met ’n man wat swaarkry,hy dink dat hy kan trap op ’n man wat val.
6 Die mense wat alles wil verwoes,woon stil en rustig,hulle is nie bekommerd nie.Die mense wat vir God kwaad maak,voel veilig,hulle dink dat hulle met God kan doenwat hulle wil.”
7 “Maar jy moet vir die diere vra,hulle sal vir jou leer,die voëls sal dit vir jou sê,