1 ’n Mens, die kind van ’n vrou,lewe nie lank nie,en dit gaan nooit heeltemal goedmet hom nie.
2 Hy is soos ’n blom wat oopgaanen wat dan droog word en verlep,hy is soos ’n skaduwee wat verbykomen nie stilstaan nie.
3 U kyk na so ’n mens,U wil so ’n mens voor die hof bring.
4 Wanneer ’n mens onrein is,dan is hy onrein, niemand kan dit verander nie.