7 Wanneer iemand ’n boom afgekap het,dan kan ’n mens hoop dat die boomweer sal groei en nie sal doodgaan nie.
8 Sy wortels in die grond word oud,dit lyk of hulle droog en dood is,
9 maar wanneer die wortels water kry,dan groei die boom weer,hy kry nuwe takkies.
10 Maar ’n mens word swak, hy sterfen hy is nie meer daar nie.
11 Water raak weg uit die see,en ’n rivier word droog.
12 So sterf ’n mens en hy lewe nie weer nie,hy word nie weer wakker nie,niemand sal hom wakker maak nie,so lank soos wat die hemel daar is.
13 Ek wens dat U my wil wegsteekin die doderyken dat U my daar wil houtotdat U nie meer kwaad is nie.Ek wens dat U wil besluit hoe lankek daar moet blyen dat U dan weer aan my sal dink.