1 Job het sy vriende geantwoord. Hy het gesê:
2 “Ek het baie gehoor dat mense só praat.Julle kan niks vir my verander nie.
3 Hoekom wil julle nie ophou om dinge te sêwat niks beteken nie?Hoekom hou julle aan om so te praat?
4 As dit met julle gegaan het soos met my,dan kon ek ook soos julle praat.Ek kon dan dinge sê oor julleen ek kon my tong uitsteek vir julle.
5 Ek kon julle bemoedigen vir julle sê dat ek jammer is vir julle.