12 My vriende dink my nag is dag,hulle dink die lig is nabywanneer dit vir my donker is.
13 Ek kan sê dat ek in die doderyk wil woon,ek kan daar in die donker ’n plek kry om te lê,
14 ek kan vir die graf sê: ‘Jy is my pa,’ek kan vir die wurms sê: ‘Julle is my ma en my susters,’
15 maar dan kan ek niks meer hoop nie,en niemand kan vir my helpom weer te hoop nie.
16 Alles wat ek gehoop het,gaan dan saammet my in die doderyk in,en ons lê daar saam in die stof.”