13 Siekte vreet sy vel weg,sy vingers, sy arms, sy tone en sy benesterf en val af.
14 Hy dink dat hy veilig is in sy tent,maar hy moet daar weggaan,almal is bang vir die plekwaarnatoe hy gaan.
15 Niks bly oor in sy tent nie,mense gooi swael oor sy woonpleken hulle steek dit aan die brand.
16 Hy is soos ’n boomwanneer die boom se wortelsdroog word en sy blare verlep.
17 Niemand sal onthoudat daar so ’n mens was nie,die mense op die straatsal nie sy naam ken nie.
18 Mense jaag hom weg van die ligna die donker,hulle jaag hom weg uit die wêreld.
19 Hy sal nie ’n nageslag hê nie,niemand sal aanhou lewewaar hy gewoon het nie.