16 Hy is soos ’n boomwanneer die boom se wortelsdroog word en sy blare verlep.
17 Niemand sal onthoudat daar so ’n mens was nie,die mense op die straatsal nie sy naam ken nie.
18 Mense jaag hom weg van die ligna die donker,hulle jaag hom weg uit die wêreld.
19 Hy sal nie ’n nageslag hê nie,niemand sal aanhou lewewaar hy gewoon het nie.
20 Al die mense van al die plekke salbang word wanneer hulle sienwat met hom gebeur.
21 Ja, so sal dit gaan met die woonplekvan ’n slegte mens,dit is wat sal gebeur met ’n persoonwat nie vir God wil ken nie.”