20 Hy word skielik baie bang,so bang soos wanneer water oor hom spoel,die stormwind waai hom weg in die nag.
21 Die oostewind waai hom uit sy huisen hy is weg.
22 Die wind is nie jammer vir hom nie,hy probeer vlug, maar die wind waai hom weg.
23 Die wind is bly oor wat met hom gebeur,dit blaas hom weg uit sy plek.”