19 Topaas uit die land Kusof die skoonste goudsal nie genoeg wees nie,jy kan nie daarmeebetaal vir wysheid nie.
20 Maar die wysheid, van waar kom dit?Waar kan jy leer om verstandig te wees?
21 Niks wat lewe, kan die wysheid sien nie,ook nie die voëls in die lug nie.
22 Die onderwêreld en die dood sê:‘Ons het net gehoordat mense praat van die wysheid,maar ons het dit nie gekry nie.’
23 Net God weetwaar ’n mens wysheid kan kry,net Hy weet waar dit is,
24 want Hy sien tot waar die aarde ophou,Hy sien alles onder die hemeldak.
25 Toe God besluit het hoe sterkdie wind moet weesen hoeveel water daarin die wolke moet wees,