4 Hulle grawe slote ver weg van waarmense woon,mense wat verbykom, weet nie van hulle nie,en waar hulle aan toue hang en swaai,is daar nie ander mense nie.
5 Kos groei uit die aarde bo hulle,maar onder die aarde verwoes hulle alles,dit lyk of daar ’n vuur was.
6 Daar is saffier in die rotse van die aardeen daar is goud in die stof.
7 Die arend ken nie daardie pad nie,en die valk sien dit nie.
8 Die trotse wilde diere loop nie daar nie,die leeu loop nie daar verby nie.
9 Die mense kap die harde rotsen hulle grawe diep onder die berge.
10 Hulle kap slote in die rotseen hulle soek alles wat kosbaar is.