14 Ek het altyd reg gedoen aan almal,ek het dit elke dag gedoensoos ’n mens elke dag klere aantrek.
15 Ek het blinde mense geleien ek het mense wat kreupel is,gehelp om te loop.
16 Ek was soos ’n pa vir arm mense,ek het mense gehelp wanneer hullevoor die hof moes kom,mense wat ek nie geken het nie.
17 Ek het gekeer wanneer slegte mensewreed was en wanneer hulle slegtedinge gedoen het aan ander mense.
18 Ek het gedink ek sal lank leween gelukkig sterf,
19 ek het gedink ek sal wees soos ’n boomwanneer sy wortels naby die water is,elke môre is daar dou op sy takke.”
20 “Mense het my altyd gerespekteer,en ek het elke dag nuwe krag gekry.