20 “Mense het my altyd gerespekteer,en ek het elke dag nuwe krag gekry.
21 Hulle het graag geluister na myen hulle het gewag dat ek vir hullesê wat hulle moet doen.
22 Wanneer ek klaar gepraat het,dan was hulle tevrede,my woorde was vir hullesoos druppels reën.
23 Hulle het gewag dat ek moet praat,soos hulle gewag het dat dit moet reën,my woorde was vir hulle so welkomsoos die laat reën.
24 Ek was vriendelik met hulle toe hullegedink het ek sal nie vriendelik wees nie.My vrolike gesig het hulle bemoedig.
25 Ek was hulle leier en hulle hoof,ek was soos ’n koning by sy leër,soos iemand wat mense bemoedig,mense wat huil en treur.”