14 Job het nie met mý gepraat nie,en ek sal hom nie antwoordsoos julle dit probeer doen het nie.
15 Job, jou vriende weet nie meerwat om te sê nie, hulle is deurmekaar.
16 Maar ek sal nie langer wag nie,want hulle sê niks, hulle staan net daar,hulle praat nie meer met jou nie.
17 Nou wil ek ook iets doen,ek wil sê wat ek weet.
18 Want ek het baiewat ek wil sê,ek kan nie stilbly nie.
19 Ja, ek voel soos ’n wynsakwat wil bars, die woordewaaraan ek dink,is so baie.
20 Ek moet praat,dan sal ek beter voel,ek sal sê wat ek wil sê.