23 Niemand kan vir Hom sêwat Hy moet doen nie,niemand kan vir Hom sêdat Hy verkeerd doen nie.
24 Jy moenie vergeet om die dingewat Hy doen, te prys nie.Mense het altyd gesingoor die dinge wat Hy doen.
25 Al die mense sien wat Hy doen,maar hulle sien dit nie naby hulle nie.
26 Onthou, God is groot,ons kan nie weet hoe groot Hy is nie,ons kan nie weet hoe oud Hy is nie.
27 Hy trek die druppels water open Hy verander die druppels in reën.
28 Die wolke laat dit reën,die reën val op al die baie mense.
29 Niemand verstaan hoe die wolkebymekaarkom, en hoe die donderweerraas en dreun daar waar God woon nie.