30 God laat die weerlig oral slaan,maar Hy laat die see donker bly.
31 Hy regeer, Hy gee die reën,en almal het kos om te eet,meer as genoeg kos.
32 Hy vat die weerlig in sy handen Hy stuur dit waar dit moet wees.
33 Die beeste hoor ook hoedie donderweer raas en dreun,en hulle wys dat daar ’n storm kom.