11 God maak die wolke vol water,die weerlig slaan in die wolke.
12 Die wolke draai om en omwanneer God so besluit,hulle doen wat Hy sê,oral op die aarde.
13 God stuur die stormsom mense te straf of omvir die aarde te sorgof om te doen wat Hybelowe het.
14 Job, jy moet luister nawat ek sê,jy moet stilstaan en dinkoor die wonderwerke van God.
15 Weet jy hoe God dit alles doen?Weet jy hoe Hy die weerlig uit die wolkelaat slaan?
16 Weet jy hoe die wolke bymekaarkom?Dit is God wat hierdie wonderlike dingelaat gebeur,God wat alles weet.
17 Job, jou klere word baie warmwanneer die warm oostewind waai.