26 sodat dit kan reën op ’n plekwaar daar nie mense is nieen in die woestyn waar niemandwoon nie?
27 Wanneer dit reën,dan word die droogste plekke nat,en gras begin daar groei.
28 Wie maak die reën en die dou?
29 Wie laat dit ys en ryp?
30 Dan word die water so hard soos klip,en dit ys op die groot see.”
31 “Kan jy die Sewe-ster vasbindof Orion se belt losmaak?
32 Kan jy die sterre op die regte tyd laat uitkom,kan jy die Beer en die ander sterre by hom lei?