33 Weet jy wat is die reëls wat Ekvir die sterre in die lug gegee het?Kan jy sê die aarde moet dieselfde doen?
34 Kan jy met die wolke praat en sêhulle moet dit laat reën op jou?
35 Kan jy die weerlig na jou toe laat komen sal hy dan gaan waarnatoe jy hom stuur?”
36 “Wie gee vir die ibis die verstandom te waarsku wanneer die Nyl-rivierse water oor die walle vloei?Wie maak die haan so slimdat hy kan sê wanneer die oggend kom?
37 Wie is so slim dat hy die wolke kan tel,die watersakke in die lug?Wie kan die reën uit die wolke gooi
38 wanneer die grond hard en droog is?”