7 Daardie dag het al die môre-sterre gesingen almal in die hemel het gejuig.
8 Wie het deure ingesit en die see toegesluittoe die water oor die aarde begin vloei het?
9 Dit was toe Ek wolke oor die see gesit hetsodat dit donker was oor die see.
10 Ek het ’n grens gemaak vir die see,Ek het deure met sluitbalke ingesit
11 en Ek het gesê: Jy mag tot hier kom,jy mag nie verder kom nie,hier moet jou branders breek.”
12 “Job, het jy in jou lewe vir die oggend gesêdat hy moet kom,het jy vir die dag gesêwanneer dit moet begin?
13 Het jy vir die oggendliggesê om die aarde te grypen die mense af te skudwat verkeerd doen?