2 wanneer hy lê en wagagter die bosse?
3 Wie gee vir ’n kraai die kos wat hy moet hêwanneer sy kleintjies honger is en rondloopen na God roep om hulle te help?”
4 God het nog met Job gepraat en vir hom gesê:“Job, weet jy wanneerdie klein klipspringers gebore word?Staan jy en kyk waar die takbokke lammers kry?
5 Weet jy hoe lank ’n ooi die kleintjie draen wanneer sy die lammetjie moet kry?
6 Weet jy wanneer sy gaan lêom die kleintjie te kry?
7 Die kleintjies word gou grootin die veld,hulle gaan weg en kom nie terug nie.
8 Wie het gesê die wildedonkie mag vry wees,wie het hom gelos sodat hy kan loop waar hy wil?