25 Hy is nooit bang nie,hy vlug nie vir oorlog nie.
26 Die pyle raas in die sak langs hom,en die spiese blink.
27 Hy kan nie stilstaan nie,hy is gereed om te hardloopwanneer die ramshoring blaas.
28 Hy snork wanneer die ramshoring blaas,hy weet dat die oorlog kom,hy hoor die offisiere skreedat die oorlog moet begin.”
29 “Het jy vir die valk geleerom hoog te vlieg,het jy vir hom geleer om sy vlerkeoop te maak en na die suide te vlieg?
30 Het jy vir die aasvoël gesê hy moet synes op ’n hoë plek gaan bou?
31 Sy nes is op die rotse,hy bly op die hoogste plekke van die berge.