30 Het jy vir die aasvoël gesê hy moet synes op ’n hoë plek gaan bou?
31 Sy nes is op die rotse,hy bly op die hoogste plekke van die berge.
32 Hy sit daar en kyk afom sy kos te soek,hy kan dit ver sien.
33 Die aasvoël kom waardooie liggame lê,en sy kleintjies vreet die rou vleis.”
34 Die Here het toe vir Job gesê:
35 “Jy wou die Almagtige beskuldig,jy wou vir God sê dat Hy verkeerdgedoen het.Nou moet jy antwoord.”
36 Job het toe vir die Here gesê: