11 Hy is ’n sterk dier,sy liggaam is vol spiere.
12 Hy hou sy stert so reguitsoos ’n sederboom,en hy het sterk spiere in sy bene.
13 Die bene in sy lyf is so sterksoos waterpype van brons,so sterk soos stukke yster.
14 Hy is die belangrikste dier,God het hom gemaak,en net God kan hom oorwin.
15 Hy kry sy kos in die bergewaar al die wilde diere speel.
16 Hy lê onder die waterplante,hy kruip weg tussen die riete in die vlei.
17 Die waterplante maak hom toe,hulle skaduwee beskerm hom,en rondom staan die populierbomewat in die valleie groei.