13 Die bene in sy lyf is so sterksoos waterpype van brons,so sterk soos stukke yster.
14 Hy is die belangrikste dier,God het hom gemaak,en net God kan hom oorwin.
15 Hy kry sy kos in die bergewaar al die wilde diere speel.
16 Hy lê onder die waterplante,hy kruip weg tussen die riete in die vlei.
17 Die waterplante maak hom toe,hulle skaduwee beskerm hom,en rondom staan die populierbomewat in die valleie groei.
18 Wanneer die rivier vol word,dan skrik hy nie,hy staan stil as die Jordaan-rivierse water teen sy bek vloei.
19 Niemand kan sy oë toedruken hom aan sy neus vang nie.”