1 Job, jy kan skree, maar niemandsal jou antwoord nie.Nie een van die engele sal willuister na jou nie.
2 ’n Dwaas, ’n dom mens,kla en hy word kwaad,maar dit laat hom sterf.
3 Ek het self gesien dat dit begin goed gaanmet ’n dwaas,maar dan het ek dadelik gesêdat dit sleg sal gaan met sy huisgesin.
4 Dit gaan nooit goedmet ’n dwaas se kinders nie,mense doen nie reg aan hulle nie,en daar is niemand wat hulle red nie.